Kuier

AS JY NIE WIL HOOR NIE

KORTVERHAAL

V rydagaand gaan laai die 45-jarige Claude Louw sy vrou en kinders by sy skoonsuster af.

”Wat gaan jy die hele naweek op jou eie doen?” vra Ronel voor sy uitklim.

”Ek het hope agterstallige werk om in te haal,” lieg hy skaamteloos.

”Die stilte sal my goed doen. Julle moet julle tydjie geniet. Ek kom haal julle Sondagmiddag.”

Hy voel nie eens skuldig toe hy alleen terugry nie. Om sy vrou 'n rat voor die oë te draai, is al tweede natuur. Hy sorg net dat hy nie uitgevang word nie. Hy is een van daardie mans wat nog nooit 'n aantreklike vrou kon weerstaan nie.

Saterdagoggend SMS hy vir Blanche sy huisadres. Sy stuur feitlik onmiddellik 'n boodskap terug: ”Dankie, liefie. Kan nie wag vir vanaand nie.”

Deur die loop van die dag bel hy vir Ronel om te sê hoe stil die huis kastig sonder hulle is. ”Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related