SKOTLAND
MEERKATTE TREK IN EDINBURGSE HOSPITAAL IN
yf meerkatte sal hulle in ’n kinderhospitaal in die Skotse hoofstad, Edinburgh, tuismaak. Die meerkatte sal in ’n omgewing in die hospitaal woon wat ingerig is om soos hul natuurlike habitat te lyk. Die hoop is dat die diere ’n bietjie