Huisgenoot

NOG VELE AVONTURE LÊ VOOR

DIT was ’n winteroggend in Julie vanjaar toe die Suidooster-ster Marco Spaumer sy kêrel van die afgelope sewe jaar, Danilo Acquisto, vra om na ’n video op sy selfoon te kyk.

Danilo, wat sy eie digitalemediaagentskap bedryf en ’n omroeper is, wou sy oë rol. Marco vra gereeld dat hy sy kennersoog gooi oor video’s wat eersgenoemde op sosiale media wil deel.

“Ek was soos, nee, ons is nie hier vir werk nie, sit weg daardie selfoon, kom ons gaan stap,” onthou Danilo die gebeure tydens hul wegbreeknaweek by Theewaterskloof in die Wes-Kaap.

Maar hierdie keer was dit anders. Want dié video het niks met werk te doen gehad nie. Nee, dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related