Huisgenoot

Stroom dit

FLIEKS

HEART OF STONE

Gal Gadot (veral bekend as Wonder Woman) speel die geheime agent Rachel Stone. Sy is nie jou deursnee-agent nie – Stone is ’n lid van ’n ontwykende en geheimsinnige groep elite-spioene bekend as die Charter. Hulle word beskryf as “die hoogs opgeleide agente – geen politieke bande, geen nasionale trou – wat saamwerk om vrede in ’n onstuimige wêreld te handhaaf”. Om hul doelwitte te bereik, maak die agente staat op ’n unieke bate genaamd die Heart.

Die Heart

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related