Huisgenoot

’n Reeks vir elke kyker

DISNEY+

ALASKA DAILY

Drama. In hierdie dramareeks vertolk Hilary Swank die rol van Eileen Fitzgerald, ’n talentvolle en bekroonde joernalis wat verbrou. Sy verruil haar hoëprofiellewe in New York om by ’n plaaslike koerant in Anchorage, Alaska, te werk. Hier word sy deel van ’n span wat die waarheid agter ’n geheimsinnige verdwyning wil oopvlek. Sy hoop om haar lewe en beroep weer op koers te kry.

1 SEISOEN. 12+.

Irene Bedard, wat Sylvie Nanmac in dié reeks speel, is bekend as die stem van die hoofkarakter in die Disney-animasiefliek (1995).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related