SLIM PLAN
Ben se werk stuur hom op ’n noodhulpkursus.
“Wat sal jy doen as jou kind die voordeursleutel ingesluk het?” vra die instrukteur.
“Dan klim ek maar by die venster in,” antwoord Ben.
DENISE MURPHY
VROUSOEK
Die man was regtig eensaam, toe besluit