Huisgenoot

CASSIEL

Bestem vir die kollig

Cassiel is gemaak vir die verhoog. Sy’t dan grootgeword op een! Haar ma, Cinda, het ’n dansstudio gehad en haar ouma Patricia het haar geleer hoe om haar lyne vir haar eerste rol te leer. Haar oorlede oupa Thomas het haar gewys sy is bestem om ’n kunstenaar te wees.

Dit was heeltemal ’n familieaffêre. “My gesin is baie passievol oor my reis as ’n aktrise.”

En vandag is sy te sien in die gewilde M-Netreeks, , waarin sy Yolande speel. “ ’n Gr. 11-rebel met ’n hart van goud. Sy is nie jou gemiddelde hoërskoolleerling nie. Sy’s kwaai, maar in haar wilde avonture lê ’n dieper

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related Books & Audiobooks