Huisgenoot

Bon Jovi

Die afgelope vier dekades vermaak die rockgroep Bon Jovi gehore oor die wêreld heen. Ikoniese treffers soos “It’s My Life” en “Livin’ on a Prayer” het hulle lank reeds in die musiekbedryf gevestig.

Al bevind die groeplede en bekende hoofsanger, Jon Bon Jovi, hulle tans in hul goue jare, is daar geen keer aan hulle om nog topgehalte-rockmusiek te maak nie – al het gesondheidsprobleme hulle vir ’n ruk stil gehad.

In 2022 het Jon ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers