HET jy geweet daar leef ’n hele wêreld van piepklein organismes om ons wat ons nie kan sien nie? Hulle is oral – ja, selfs aan ons lyf! Hierdie klein goetertjies word mikro-organismes genoem, en hulle is ’n diverse vorm van lewe wat bakterieë, fungusse en virusse insluit.
Die woord mikro-organisme kom van twee woorde: mikro, wat “baie klein” beteken, en organisme, wat “lewende ding” beteken.
Ons het dalk ’n sterk nodig om hulle te kan sien, maar ons weet steeds hulle is oral om ons. Die studie van mikro-organismes word genoem, en die mense wat hulle bestudeer, bekend. Jy kan ook praat van om na mikro-organismes te verwys.