FASSINERENDE FUNGI
Apr 14, 2022
2 minutes
ALICE WONDERLAND lbw@landbou.com
Fungi is oral – van die grootste lewende organisme ter wêreld tot die mikroskopiese drade van mikorisa. Die diversiteit is oneindig.
Daar is tot dusver 144 000 spesies van hierdie organismes bekend en sekerlik nog baie meer wat mettertyd amptelik aangeteken gaan word. Dit is dus geen wonder dat wetenskaplikes dit ’n koninkryk van organismes noem nie.
Fungi het ’n magdom funksies en baie nuwes word daagliks ontdek, van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days