Huisgenoot

Lag, lewe en liefde

DIE FAKULTEIT

Dis ’n spesiale soort liefde wat nodig is vir iemand om ’n onderwyser te word. Tog is daar ook baie geleenthede om lekker te lag. Moet dus nie eExtra se nuwe komediereeks Die fakulteit misloop nie.

Die reeks met 13 episodes gaan oor die personeel aan die fiktiewe Hoërskool Oos in Johannesburg en hul snaakse, kleurryke lewens.

Dr. Reinette Naudé (vertolk deur die sangeres en aktrise Bibi du Preez van Die groot afskud) is die skoolhoof aan die stuur en sy probeer alles in haar vermoë om die skool, sy personeel en leerders op die reguit pad te kry.

“Sy is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related Books & Audiobooks