Huisgenoot

LIGTE WOORDE VIR ’N SWAAR SAAK

‘LUISTER. MOENIE RAAD AANBIED NIE. VRA VRAE. EN WEES EMPATIES’

DIS ’n tameletjie – iemand wat jy liefhet is gevaarlik oorgewig en jy begin al vrees vir hul gesondheid. Jy wil graag hulp aanbied, maar jy wil nie hul gevoelens seermaak nie.

Is dit ooit aanvaarbaar om vir iemand te sê hulle moet gewig verloor en hul gevaarlike vetjies aan hulle uit te wys?

Soms dra jy regtig iemand se belange op die hart en jy sien hul eetgewoontes kan tot kwale soos diabetes en hoë bloeddruk lei.

’n Mens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related