Huisgenoot

GLADDEJANTJIE VAN DIE BAAN

VERSTAPPEN EINDIG IN VLAMME, HAMILTON ENJINLOOS EN RUSSELL OMGEGOOI, MAAR CARLOS BLY KOEL EN ‘SMOOTH’

AY, CARAMBA! Hy’s nie net ’n mooi gesiggie nie.

Die 29-jarige Spaanse renjaer Carlos Sainz is amptelik die “Smooth Operator” van Formule 1.

Aanlyn wemel dit van die grappies oor hom en dié trefferliedjie wat Sade in 1984 onvergeetlik gemaak het: No need to ask … He’s a smooth operator.

Met sy smeulende donker oë en bos hare, atletiese lyf en parmantige glimlag maak hy knieë lam van vroegoggend tot laat in die ounag. En vandat “Smooth Operator” in 2019 sy internet-temaliedjie geword het, loop hy rond met die titel van F1 se voorste “thirst trap” – die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers