Huisgenoot

WITWARM OP – EN WEG VAN – DIE RENBAAN

HULLE is die ridders van die renbaan. En met ’n rekordgetal van 24 Grand Prix-wedrenne in 2023 gaan ons meer van hulle sien as ooit tevore.

Sir Lewis Hamilton sal sy Formule 1-kroon wil terugeis; Max Verstappen sal sy derde agtereenvolgende titel wil losjaag.

Maar te oordeel na die geswymel op sosiale media is dit meer as net die topjaers se baanvaardighede wat die koors opjaag. Hier is die witwarm sterre wat aanhangers se harte op alle silinders laat vuur.

CARLOS SAINZ JR.

BYNAAM: Chili

INSTAGRAM-VOLGELINGE: 6 miljoen

Hoë oktaan is in Carlos Sainz jr. (28) se bloed. Sy pa, ook Carlos, het twee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te