Huisgenoot

KAN MAX LEWIS VERTRAPPEN?

MIN supersterre van wêreldsport gryp die verbeelding so aan soos die komkommerkoel renjaers van Formule 1.

Die tweegevegte tussen die voorste jaers van dié adrenalienbelaaide sport is verbete en hul aanhangers fanaties. Selfs in die middel van die pandemie het 2020 se Grand Prix-renne altesaam 443 miljoen televisiekykers gelok.

En die kampioene word legendes: James Hunt en Niki Lauda in die 1970’s; Michael Schumacher en Kimi Räikkönen in die 2000’s… Jy hoef nie ’n petrolkop te wees om te weet wie hulle is nie.

Die afgelope sewe jaar is die sport deur Engeland se Lewis Hamilton (36) oorheers en is hy selfs deur koningin Elizabeth tot ridder geslaan. Hy het die bynaam “Billion Dollar Man” losgejaag: 98 oorwinnings op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr