Huisgenoot

WENKE VIR AS JY WINKEL TOE GAAN

HET jy al ooit by ’n supermark met ’n kort lysie ingestap en met ’n stampvol trollie uitgestap met goed wat jy nie geweet het jy nodig het nie? Hier is wenke om jou tyd en geld te spaar wanneer jy weer inkopies doen.

NEEM DIT AF Neem ’n foto van die inhoud van jou ys-en koskas op jou foon voor jy winkels toe gaan. Op dié manier sal jy presies weet wat jy het en wat jy nodig het, wat jou minder geneig sal maak om iets te vergeet – of iets ekstra te koop.

Sowat 65% van die items wat ons in die winkeltrollie pak wanneer ons saam met ons gesin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks