AMERIKA
BYE STOP TENNISTOERNOOI
ie Indian Wells-tennistoernooi in Kalifornië moes in Maart tydelik gestop word toe bye op die baan toegesak het. Die kwarteindstryd tussen Carlos Alcaraz en Alexander Zverev het pas begin toe die skeidsregter, Mohamed Layani, die wedstryd vir ’n uur en 48