V Ek het skoon die bewerasie van woede hier waar ek sit en tik. Ons is net twee kinders. My suster is ’n hele paar jaar jonger as ek. My ouers het haar nog altyd bederf en sy ken nie die woord “nee” nie.
Nou haal dit my ouers in. Hulle het vandag kom kuier, en eindelik het die kuier in meer van ’n vergadering ontaard.
Hulle albei tree oor