Huisgenoot

ONDER DIE INVLOED

DRIE jaar gelede was Jana Jooste en haar beste vriend, Rynhardt Schoeman, op ’n stoep aan die kuier, ’n glasie wyn in die hand, toe hulle hulle afvra: Hoekom deel hulle nie hul lag met die wye wêreld nie?

Kyk, dié twee is lief vir lag. Toe hulle mekaar 16 jaar gelede in hul matriekjaar ontmoet het, kon hulle kwalik ophou lag. Hulle het so te sê onafskeidbaar geraak.

“Ons was hilarious,” vertel Jana.

Met daardie stoepkuier het hulle gewonder hoekom hulle nie sommer hul streke op TikTok kan laai sodat die res van die wêreld kan saamlag nie.

“Ek het nie eens ’n TikTok-blad gehad nie. Ons het die video sommer op Rynhardt se blad gelaai. gekry. Ons het gedink jissie, ons is .”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related