Huisgenoot

DOMINEE-MOORD: DIE VRAE BLY

HUH? Na watter moord verwys jy?

Dis een van die vrae waarmee Huisgenoot byna ’n jaar ná die skokmoord op ds. Liezel de Jager (38) gekonfronteer word toe ons by die polisie probeer vasstel hoe dit met die ondersoek gaan.

Dié moord het die land geruk nadat Liezel se lyk naby die agterdeur van die pastoriehuis van die NG kerk Suidkus op Amanzimtoti in KwaZulu-Natal aangetref is. Haar persoonlike besittings is verlate en onaangeraak op die toneel gekry, en die maande daarna het oënskynlik geen nuwe leidrade in die soektog na haar moordenaar opgelewer nie.

Wat sê die vermoorde predikant se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related