Rapport

‘Covid is nie enigste oorsaak van sterftes’

Die Amerikaanse sentrums vir siektebeheer en -voorkoming (CDC) se bevinding dat 94% van Covid-19-sterfgevalle in dié land ook ander siektetoestande onder lede gehad het en dat net 6% van sterftes slégs aan Sars-CoV-2 toegeskryf kan word, moet nie verkeerd geinterpreteer word nie, waarsku kenners.

Die CDC se navorsing het wyd op veral sosiale media versprei, veral onder kritici van streng inperkingsmaatreëls.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die