200 000 besoek toer se webwerf op dag 1
Sep 06, 2020
2 minutes
Suid-Afrika se rugbyondersteuners staan vierkant agter dié sport.
Dit is duidelik uit die groot getal Suid-Afrikaners wat reeds geregistreer het om kaartjies vir die Britse en Ierse Leeus se toer van agt wedstryde te bekom.
Die lotingsproses waardeur kaartjies gekoop kan word, het Woensdag geopen. Teen die einde van die dag het meer as 200 000 Suid-Afrikaners reeds die amptelike webblad by besoek.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days