‘Doen Pollock enigiets wat Ntini nié kan? Dís die ding’
Sep 06, 2020
2 minutes
Kruisverhoor
deur
Hanlie
Retief
Is dit KSA se manier om van Jacques Kallis en Paul Harris ontslae te raak? Ek het nooit gesê uitsluitlik swart konsultante nie, maar soveel moontlik. Dis die teenoorgestelde van eksklusief.
Wat beteken ‘soveel moontlik’? As die vaardighede ooreenstem, moet die swart persoon aangestel word.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days