Die sielkunde van geld: Bevestigings- en groepsvooroordeel
May 20, 2022
2 minutes
RONALD KING
Ten einde as mens te groei, moet ons leer om meer bewus te wees van die impak van vooroordeel en ons optrede daarby aan te pas. Dit is egter dikwels makliker gesê as gedaan. Ek dink byvoorbeeld nie (meer) mans met groot tatoeërmerke is skollies nie, maar gaan nog sukkel as een van hulle by my dogter kom kuier!
Die laaste vooroordele wat ek graag in hierdie reeks wil
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days