Landbouweekblad

Jý bepaal jou toekoms

Geldbeplanning

Dit is seker die vinnigste nóg dat almal in Suid-Afrika al van die nasionale begrotingsrede vergeet het. Die hoofrede waarom dit so vinnig vergeet is, was die openbare skermutseling tussen die regerende party en mnr. André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom.

Om te hoor daar is vier mafiasindikate wat maandeliks meer as ’n miljard rand by Eskom steel, dat hulle moordbendes bedryf en dat twee ministers betrokke is, laat ’n mens wonder of daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad3 min read
Wetsontwerp Oor Klimaat Amper Op Wetboek
DIE wetsontwerp sal binnekort wet word wanneer pres. Cyril Ramaphosa dit onderteken. “Klimaatsverandering is hier om te bly en ons het betreklik min tyd om daarop te reageer. Die wetsontwerp bemagtig ons om op die gepaste skaal en teen die regte spoe

Related Books & Audiobooks