Rapport

Steierende Perd

Eens op ’n tyd het Ferrari elke voorseisoense F1-toets oorheers. In 1999 was daar 18 van hulle, waarvan Ferrari aan agt deelgeneem het vir ’n totaal van 30 dae op die baan. Selfs in die barre 1980’s en 1990’s tydens Maranello se 21 jaar lange titeldroogte ná Jody Scheckter se 1979-sege was Ferrari baas in die wintertitel-wedloop.

Michael Schumacher het sake vroeg in die nuwe eeu reggestel deur die wáre ti-tel te wen, maar sy opvolger, Kimi Räikkönen, was die laaste Maranello-jaer wat tot op hede gekroon is Z in 2007.

En laas jaar, toe’s Ferrari weer die vinnigste in die wintertoetse. Kon dít die kentering inlui? Want onthou dat 2018 se SF71H reeds F1

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die