Wie de mouses spel dan so swak?
Sep 06, 2020
2 minutes
Julian Jansen
Bonnievale is onder beleg van vandale met ’n grief.
Die afgelope twee weke het hulle duisende rande se skade in die dorp aangerig en telkens ’n briefie gelos waarin hulle vra dat die slagoffers ene Lindi Mouses daarvoor opskroef.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days