Rapport

Voer dit of ruil dit, maar vat dit net uit

As jy wil, kan jy tot R1 miljoen per jaar oorsee belê.

Dié proses kan omslagtig wees, want ’n mens moet aansoek doen by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, die geld moet omgeskakel word in buitelandse valuta en eers nadat dit oorsee gestuur is, kan dit belê word.

“Buitelandse maatskappye vereis ook ’n minimum van $20 000 (ongeveer R333 000) as ’n aanvangsbedrag,” sê Magnus Heystek, beleggingstrateeg by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko

Related