Rapport

Rook soos ’n spook

Die Britse skrywer William Hickey (1749-1830) het in 1775 skaars in Kalkutta, Indië, aangekom, toe word hy ’n okkapyp as gasvryheidsgebaar aangebied. Sy boek Memoirs (geskryf in 1808-1810 en gepubliseer in die vroeë 1900’s) beskryf hoe die lewe in die 18de eeu onder meer in Kalkutta en Madras in Indië daar uitgesien het.

Só het hy geskryf: “Die mees ongelooflike okkapyp met ’n magdom tierlantyntjies is vir my gereed gemaak. Ek het dit probeer, maar nie daarvan gehou nie. Aangesien ek ná verskeie probeerslae dit steeds nie geniet het nie, het ek met groot erns versoek of dit inderdaad vir my no-dig was om ’n roker te word.

My vraag is met net soveel erns beantwoord: Ongetwyfeld, ja, jy kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko

Related