‘Swart Hond vat my Liezel’
D it was ’n week van trane vir Hennie Otto. Nee, erger . . . élf weke van trane en vrae, in die nadraai van ’n Woensdag op George wat hy nooit heeltemal sal verstaan nie.
Terwyl hy die Pretoria-buiteklub die afgelope week bewandel het, moes Otto elke nou en dan veg teen die prikkels in sy traankliere.
Dáár, sou hy homself vang onthou, het sy eens geloop. Onder dáái boom het sy gestaan en kyk hoe hy set. Op dáái setperk vir hom ’n vet druk gegee nadat hy ’n dekade gelede die naasbeste toernooi-telling in die Sonskynreeks se geskiedenis aangeteken het. Op dáái kol gras saam met sy vriende gejubel oor sy sukses.
Tien jaar terug se mooi herinneringe is vandag se dolk in Otto se hart. Want toe was daar nog
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days