VBS-burgemeester, LP is steeds in die tuig
Sep 06, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
Die twee ANC-amptenare wat al vir langer as ’n maand weier om uit hul poste te bedank weens hul betrokkenheid by die VBS Mutual Bank-skandaal, se kierangs gaan hierdie week braai.
Maphefo Mogale-Letsie, uitvoerende burgemeester van die Merafongmunisipaliteit in Carletonville, en Boyce Maneli, ANC-LP, weier sedert 10 Augustus om in opdrag van die Gautengse provinsiale uitvoerende komitee (PUK) uit hul poste te bedank.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days