Ligte vonnis ná hy kind verkrag
Sep 06, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
Nadat ’n soldaat ’n depressiewe 13-jarige in 3 Militêre Hospitaal in Bloemfontein verkrag het, het sy haar graad gedruip, baie dagga gerook en gedrink.
“Ek sal nooit weer gemaklik voel in hospitale of rondom ouer mans nie. Ek kan nie meer die spuitgoed dra wat ek gedra het toe dit gebeur het nie. Ek het ook gereeld selfmoordneigings gehad,” lui ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days