Huisgenoot

‘HOE KÓN SY DIT DOEN?’

OPKLEIN dorpies weet almal altyd oor almal se dinge, hoor ’n mens dikwels. Selfs al verlaat ’n plattelandse dorpskind soos Anja Smit die Bosveld vir ’n lewe in die groot stad.

Honderde kilometers weg in Pretoria het Anja op die oog af ’n onberispelike en welaf gesinslewe gelei. Sy het as direkteur van haar man se onderneming gewerk en soos ’n goeie ma haar kinders na hul Pretoriase skool karwei of langs die sportveld ondersteun.

Wanneer hulle nie gesinstyd deurgebring het by hul huis op ’n landgoed nie, het sy en haar man graag in goeie restaurante saam met hul groot vriendekring gekuier.

En altyd het die goedversorgde vrou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related