Huisgenoot

VAN MY KINDERJARE BEROOF

‘OM TE DINK DAT EK HAAR ELKE WEEKDAG WEER IN SY KLOUE GAAN AFLAAI HET’

DIT lyk na ’n doodgewone fotoherinnering aan ’n sorgelose kleintyd, maar sy ril vandag terwyl sy na die foto kyk waarop sy as sesjarige meisie by twee volwassenes staan.

“Kyk sy hand op my skouer,” sê Natanya Pienaar (nou 23) en die rilling ruk deur haar hele lyf.

Met ’n stem vol afgryse voeg sy by: “Hy het my ge-groom; vir my meer lekkers as die ander kinders gegee.”

“Hy” is Hermanus Senekal, die voormalige eienaar van die Byekorf-kleuterskool op Balfour in die Vrystaat. Agter die meisie staan sy oorlede vrou, Marie.

Senekal is die man wat Natanya van haar kinderjare beroof het, haar verander het in ’n emosionele wrak wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related