Rapport

Billy Forrest en jong Jason lóói die country

Twee generasies country. Met Billy Forrest en Jason Bradley. Regisseur: Frans Swart.

Billy Forrest se naam is al sinoniem met country. Al wat leef en beef waar jy in jou TVkamer (op ’n voos gelêde rusbank!) na die twee kan lê en luister. Al verskil is: Jy kan met jou kitaar as jou beste vriend op jou skoot sit en saam sing, saam speel, saam jol en saam dans!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die