Huisgenoot

CHRISSY J DE BEER

LEKKERGOED LEKKERTE

Chrissy is dalk nog net 10 jaar oud, maar sy het al klaar drie liedjies uitgereik. Haar jongste een, “Beautiful Life”, is weer eens bewys dat dié meisie van Benoni nog een van Suid-Afrika se groot musieksterre kan word.

En waaroor gaan die liedjie?

“Dit gaan daaroor om positiewe dinge te kry om aan vas te hou wanneer dit rof gaan. In die lewe sal daar altyd negatiewe goed wees, maar daar is ook mooi dinge,” sê Chrissy.

As jy fyn luister, kan jy dwarsdeur die liedjie hoor hoe sy na allerhande swiets verwys.

“My gunstelinglekkers het van my lirieke geïnspireer. Ek is mal oor lekkergoed, veral Hershey’s-sjokolade, spookasem en enige Haribo-lekkers.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related Books & Audiobooks