Moodey en die ‘seks vir werk’ by die DA
Sep 06, 2020
3 minutes
Dawie Boonzaaier
![rapport200906_article_004_02_01](https://article-imgs.scribdassets.com/620396xbb483r3ut/images/file9NNE74CN.jpg)
![rapport200906_article_004_02_02](https://article-imgs.scribdassets.com/620396xbb483r3ut/images/fileFOX6LAZM.jpg)
![rapport200906_article_004_02_03](https://article-imgs.scribdassets.com/620396xbb483r3ut/images/file125HC68V.jpg)
John Moodey, wat pas as Gautengse DA-leier be-dank het, het twee jong DA-wyksraadslede aan die Oos-Rand “geïntimideer” om die loopbaan van
Mike Waters met valse klagtes van seksuele toenadering te vernietig, word beweer in ’n vertroulike verslag van dié party se federale regskommissie, die FLC.
Waters, ’n stigterslid van die DA, is ’n DA-LP en kiesafdelingshoof in Ekurhuleni.
Die verslag is gister aan gestuur, saam met transkripsies van klankopnames wat dié twee jong proporsionele raadslede, Jordan Lotriet en Lucky Dinake, gemaak
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days