Hoeveel nog, Cyril?
Sep 06, 2020
2 minutes
Jana Smit en Julian Jansen
FOTO: ELIZABETH SEJAKE
FOTO’S: ELIZABETH SEJAKE
‘President Ramaphosa, hoeveel meer moet sterf???”
Dít was gister die boodskap op ’n banier wat bo-oor ’n pad in die noorde van KwaZulu-Natal gespan is in ’n optog teen plaasmoorde.
Trekkers, motors, bakkies, motorfietse, vragmotors en ’n tweemotorige vliegtuig was onder die sowat 500 voertuie wat in ’n 10 km-konvooi vanaf Newcastle na Normandien gery het, verby die plaas
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days