Wild en wakker in Parys
Sep 06, 2020
3 minutes
FOTO’S: KELLY MINNIE
Ek’s nou nie juis die tipe wat kanse waag en gewoonlik aan ’n tou teen ’n krans sal afseil nie, maar 2020 het my nou genoeg kluisenaar gehou, ek gaan dit waag.
Só besluit ek twee naweke gelede toe ons minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, my en ’n paar ander joernaliste nooi om saam met haar weg te breek na die Vaalrivier langs Parys in die Vrystaat.
Ek vertrou die harnas. Vat klein treetjies. Eintlik is dit nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days