Flieks
Sep 06, 2020
1 minute
21 Bridges
Nadat M-Net Chadwick Bose-man se verlede Maandagaand gewys het ter ere van die ontslape ster, kan (2017) op televisie kyk. Al is dit op die oog af ’n doodgewone skietskop-en-doodbloeifliek, verhef Chadwick se spel dit tot ’n drama met ’n stewige held wat nie net met harde karateskoppe en vuishoue reg en orde handhaaf nie, maar ook met breinkrag. As jy Boseman net as Black Panther ken, is dit jou kans om met hom as gesaghebbende akteur kennis te maak. Op Netflix.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days