Experian-lek: ‘Gaan kredietinligting na’
Sep 06, 2020
2 minutes
Johan Eybers
Verbruikers moet in hul pasoppens wees vir rekeninge wat wederregtelik in hul naam geopen word.
Só waarsku Manie van Schalkwyk, uitvoerende direkteur van die Suider-Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens (SAFPS), nadat dit geblyk het miljoene Suid-Afrikaners se persoonlike inligting, wat by die kredietburo Experian gesteel is, het moontlik op die “donker web” beland. Die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days