Rapport

Data lek uit: ‘Die base moet swaar gestraf word . . .’

Die direkteure van die kredietburo Experian moet aanspreeklik gehou word vir die “ernstige nalatigheid” wat veroorsaak het dat 24 miljoen Suid-Afrikaners se persoonlike inligting in die verkeerde hande beland het.

Prof. Basie von Solms, direkteur van die Universiteit van Johannesburg (UJ) se sentrum vir kuberveiligheid, sê die maatskappy het moontlik verskeie regulasies oortree toe dit miljoene Suid-Afrikaners se persoonlike inligting aan ’n individu verskaf het wat hom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent