Al hoe meer besetters, ‘maar ál minder hulp’
Sep 06, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
Terwyl die onwettige besetting van openbare grond in Kaapstad skerp styg, kry die metroraad al hoe minder hulp van die polisie om sulke beset-tings te keer, het Dan Plato, burgemeester, Vrydag in die parlement gesê.
Plato is voor die parlement se portefeuljekomitee oor polisie gedaag nadat ’n naakte Bulelani Qolani op 1 Julie uit sy plakkershut in Empolweni, naby Khayelitsha,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days