Rapport

Die planne en passie van Rassie

Die vlak van gedetailleerde beplanning wat gelei het tot die Springbokke se merkwaardige herstel in 2018, gekombineer met hul resultate op die veld, het ondersteuners se geloof in die nasionale span in ’n groot mate herstel.

Om in die Wêreldbekertoernooi te wen het egter steeds na ’n beswaarlik bereikbare droom gelyk – veral gegewe die krag van Nieu-Seeland, Wallis, Ierland en Engeland. Maar op die allerminste was die Bokke weer ’n waardige teenstander. Vir die afrigter, Rassie Erasmus, en sy bestuurspan het daar egter nog baie harde werk voorgelê.

Ná die 2018-jaareindtoer het Erasmus en die spelers wat betrokke was by die Barbarians-wedstryd op Twickenham teruggekeer huis toe, maar daar was min tyd om te rus. Die beplanning vir 2019 moes voortgaan en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die