Kind van vrou wat moor, kry slagoffer se erfgeld
Sep 06, 2020
2 minutes
FOTO:
THEANA BREUGEM
FOTO: JEANNE-MARIÉ VERSLUIS
Jeanne-Marié Versluis
Die minderjarige kind van die vrou wat ’n man van Pretoria laat vermoor het, gaan nou sy pensioen van R2,2 miljoen erf.
Die Pretoriase hooggeregshof het pas bevind dat Piet Beetge, wat in 2015 vermoor is, se broer en drie susters nie geregtig is op sy pensioen nie, maar dat sy miljoene na die jong
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days