Huisgenoot

DIE LIEFDE ALLES

IN HUL huis in Centurion is vanjaar weer geen Kersboom, gekleurde liggies of versierings nie, maar aan die gees van die feestyd ontbreek dit nie.

Dit is ’n tyd van dankbaarheid, liefde, vrede en vreugde hier waar Pieter van der Westhuizen en sy vrou, Antoinette, terugkyk op hul eerste jaar as getroudes – en dít ondanks die swaarkry toe hulle in 2018 en 2019 van kospakkies afhanklik was.

Daarby het ’n rits gesondheidsprobleme Antoinette in die hospitaal laat beland en agtervolg die skadu van moontlike vervolging Pieter steeds ná die opspraakwekkende voorval verlede jaar toe gewapende rowers tydens ’n kerkdiens toegeslaan en hy twee van hulle tydens ’n skietery noodlottig gewond het.

Maar al moes die egpaar in 2021 ’n hele paar sakke sout saam

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related