53% landdroste leef in vrees
Sep 06, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
Meer as die helfte van Suid-Afrika se landdroste voel onveilig weens hul werk op die regbank.
’n Opname deur die Universiteit van Kaapstad (UK) toon landdroste beskou hul persoonlike veiligheid en infrastruktuur by die hof as onvoldoende. Hul hoë werklading en onvoldoende salarisse vererger hul stres.
Altesame 53% van die landdroste het gesê hulle is dikwels bekommerd oor hul veiligheid in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days