Rapport

Nou wil Valke die voorbokke vang!

Suid-Afrikaners mag ongelukkig wees dat daar geen senior politikus onder die vermeende staatskapers is wat die afgelope week in hegtenis geneem is nie, maar dié inhegtenisnemings is die real deal en ’n fyn beplande strategie om uiteindelik die politieke baasbreine aan die pen te laat ry.

Verskeie mense met intieme kennis van ondersoeke van dié aard sê daar sal in die volgende dae ondraaglike druk op die gearresteerdes wees om teen hul politieke meesters te draai om self swaar tronkstrawwe vry te spring.

Wanneer verdagtes in sulke ingewikkelde sake in hegtenis geneem word, word daar nie by die topmense bo in die ketting begin nie, maar juis by mense onder hulle. Dit verduidelik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related