Arrestasies welkom soos reën ná ’n lang droogte
Oct 04, 2020
2 minutes
Die Bolsjewistiese leier Wladimir Lenin het gesê daar is dekades waarin niks gebeur nie – en weke waarin dekades gebeur. Só het dit dié week gevoel toe ANC-politici, amptenare en voormalige amptenare skielik ná lang ondersoeke in hegtenis geneem of toegesluit is.
In ’n land waar straffeloosheid ’n norm geword
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days