Eiendomsreg in 5G-spervuur
Sep 06, 2020
2 minutes
Liesl Peyper
FOTO: PHUMZILE TWABU;
Die regering wil aan selfoonnetwerke die reg gee om hul to-rings in jou agterplaas op te rig.
Dít is wat kritici sê van ’n konsepbeleid wat die departement van kommunikasie uitgereik het.
Die uitgebreide regte wat dié voorgestelde beleid aan die netwerk-verskaffers sal gee, het ten doel om die ontplooiing van infrastruktuur te versnel sodat Suid-Afrikaners vinniger en betroubaarder internet- en selfoonverbindings
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days